Saalopening: 40. Hardwerkendheid

40. groot

Hierdie is ons veertigste Kort boodskap, Saalopening idee.

Hardwerkendheid

Hier aan die begin van die nuwe jaar wil jy die kinders graag aanspoor om hard te werk, en die jaar met positiewe gedagtes te begin.

Ons het vir hierdie doeleindes twee Saalopening lesse oor hardwerkendheid saamgestel.

Die eerste een gebruik ‘n koekie resep as vertrekpunt oor hardwerkendheid, en die tweede een, die storie van KFC se stigter Kolonel Sanders.

Laai die Saalopening lesse hieronder in PDF formaat af:

40. Saalopening – Hardwerkendheid 1

40. Hardwerkendheid 1 – PPT

40. Saalopening – Hardwerkendheid 2

Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

One comment

Leave a comment