Personeelkamer Opening: 18. God sorg vir ons

Hierdie is ons agtiende Personeelkamer Opening. God sorg vir ons In die konsentrasiekamp, meer as 100 jaar gelede, sit Anette Marais op ’n stomp en skud die stof van haar verslete klere af. Rondom haar sit die groepie bekende gesigte van moeë vrouens. Net ’n paar tree verder is die hoë draad van die konsentrasie…

Personeelkamer Opening: 15. Amen en Koebaai

Hierdie is ons vyftiende Personeelkamer Opening. Amen en Koebaai Pierre Cronjè het hierdie pragtige stukkie “Amen en Koebaai” geskryf. Ek weet nie van jou nie, maar ek het twee soorte bid in my lewe: Die een is sommer die gewone praat met God, geliefdes voor Sy voete lê, Hom aanbid vir Sy liefde en sorg,…

Personeelkamer Opening: 14. Teddy se krale

Hierdie is ons veertiende Personeelkamer Opening. Teddy se krale Sy het voor haar graad 5 klas gestaan, en vir die kinders vertel dat sy hulle almal ewe lief het, maar soos die meeste onderwysers het sy geweet sy vertel ‘n leuen. Want heel voor in die klas, was daar ‘n seuntjie met die naam van Teddy…

Personeelkamer Opening: 12. Paasfees

In hierdie twaalfde Personeelkamer Opening het ons vir julle ‘n spesiale bederf! Ons het nie net een Personeelkamer opening oor Paasfees nie, maar ses. Ons het regtig probeer om in elkeen se behoefte te voorsien en ‘n verskeidenheid Paasfees boodskappe bymekaargemaak om met julle te deel. Paasfees Paasfees 1: Ons eerste Paasfees Personeelkamer Opening kyk…

Personeelkamer Opening: 10. Oor splinters en balke

Hierdie is ons tiende Personeelkamer Opening. Oor splinters en balke ’n Jong paartjie het nuut ingetrek in die woonbuurt. Die volgende oggend terwyl hulle besig is om ontbyt te eet, sien die jong vroutjie, deur die kombuisvenster, die buurvrou terwyl sy buite wasgoed op die draad ophang. “Daardie wasgoed is nie baie skoon nie,” sê…