Stories: Sand en Rots

Moenie waarde heg aan wat jy in jou lewe het nie, maar waardeer wie jy in jou lewe het! Tema van die Storie: Sand en Rots Wanneer iemand ons seermaak of verontreg moet ons dit in die sand skryf waar die winde van vergifnis daaroor kan waai en dit uitvee. Maar, wanneer iemand iets goeds vir ons doen moet…

Stories: Tyd is Kosbaar

Hierdie tyd van die jaar is ‘n dolle gejaag vir meeste van ons, van werksfunksies, tot die laaste ‘deadline meet’! Hoop hierdie storie help jou so bietjie om dinge in perspektief te stel. Tema van die Storie: Tyd is Kosbaar Hierdie is ‘n pragtige storie wat ons weer daaraan herinner word, hoe belangrik en kosbaar…

Stories: Moenie vir satan deure oopmaak nie

Die Woord sê dat die vyand soos ‘n dief in die nag kom, om te steel en te roof, en dat ons waaksaam moet wees! Tema van die Storie: Moenie vir satan deure oopmaak nie Hierdie storie illustreer hoe maklike en ‘onskuldig’ die vyand in ons lewe inkom. Aan die begin dink ons niks daarvan…

Stories: Verstaan jy die Boodskap?

Hierdie storie herinner ons daaraan dat ons moet LUSITER wanneer God met ons praat. Tema van die Storie: Verstaan jy die Boodskap? Die tema van hierdie storie is dat God op verskillende maniere met ons kan praat, maar dat ons moet luister, maar ook verstaan dit wat Hy vir ons wil sê. Verstaan jy die…

Stories: Net nog 5 minute ekstra

Gee iemand vir wie jy lief is vandag vyf minute ekstra van jou tyd, want dis nie vir hulle nie maar eintlik vir jouself. Tema van die Storie: Net nog 5 minute ekstra Die tema van hierdie storie is dat ons moet besluit wat ons prioriteite is. Die mense wat ons liefhet, of die dinge…

Stories: ‘n Pragtige Paasfees Storie

Die Bybel sê dat ons weer soos kinders moet raak, en hierdie pragtige, aangrypende storie vertel dit so mooi. ‘n Pragtige Paasfees Storie “Op ons dorpie was daar ‘n seuntjie wat, soos ons destyds gepraat het “gebreklik” gebore is. Hannes was ook verstandelik erg uitgedaag. Op skool kon hy nie eintlik vorder nie en het…

Stories: Is JY dalk doof?

Matteus 7: 3 “Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?” Temas van die Storie: Is JY dalk doof? Hierdie storie illustreer so mooi hoe ons eers ‘n probleem by iemand anders soek, voordat ons na onsself kyk.…