Saalopening 55: Vrugte van die Gees

Ons het die afgelope ruk baie gefokus op Saalopening lesse oor die Vrugte van die Gees. Ons wil hulle graag almal in een post aan julle beskikbaar stel in geval julle van hulle êrens gemis het. Liefde: 23. Saalopening – Liefde Vreugde: 49. Saalopening – Vreugde – Hoërskool 49. Saalopening – Vreugde – Laerskool 49.…

Saalopening 54: Goedheid

Hierdie is ons vier en vyftigste Saalopening, kort boodskap idee. Goedheid of goedhartigheid is een van die 9 Gawes van die Heilige Gees. Hierdie vrug se naam is ‘goodness’ in die Engelse vertalings, maar het van die 1933 vertaling waar dit goedheid is, in die 1983 vertaling verander na goedhartigheid. Hierdie is twee verskillende eienskappe…

Saalopening 53: Vrede

Hierdie is ons drie en vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee.  Vrede Simbole vir vrede: Ons gaan vandag bietjie oor die onderwerp “Vrede” praat. Nou hierdie is OMTRENT ‘n groot en wye onderwerp waaroor ons beslis baie lank sal kan praat, maar voordat ons daarby kom, kom ons kyk gou na ‘n paar simbole wat die…

Saalopening 52: Getrouheid

Hierdie is ons twee en vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee.  Getrouheid: Ysbreker: Leen ‘n paar rugby truie van verskillende spanne, en laat van die kinders dit aantrek. Laat die vrywilligers op die verhoog staan en vra die kinders wie hulle ondersteun. Laat die vrywilligers een een vorentoe kom, en laat die ondersteuners vir hulle skree,…

Saalopening 51: Selfbeheersing

Hierdie is ons een en vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Ons het hierdie les as ‘n geestelike boodskap, asook een as ‘n nie-geestelike boodskap. Selfbeheersing: Geestelike Boodskap Benodighede: Bottel bubbles, bubble wand, ‘n elektriese fan en twee assistente (kinders) Aktiwiteit: Begin die saalopening met die volgende aktiwiteit: Skakel die fan aan. Laat die assistente die…

Saalopening 50: Geduld

Hierdie is ons vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Geduld Inleiding: Vanoggend gaan ons oor ‘n onderwerp praat waarmee meeste van ons op verskillende vlakke sukkel. Voordat ons by die tema kom gaan ek eers vir julle ‘n paar moontlike oorsake van die probleem wys. Kyk of julle deur die PowerPoint kan agterkom wat die tema…

Saalopening 49: Vreugde

Hierdie is ons nege en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Die saalopening is beskikbaar vir Laerskool sowel as Hoërskool kinders, die twee is baie dieselfde met net ‘n paar verskille. Vreugde: Laerskool Instruksie: Gebruik die aanhegsel en print die emoji gesiggies uit. Dit werk goed as jy dit in kleur kan doen, uitknip en elkeen…

Saalopening: 43. Vriendelikheid (Kindness)

Hierdie is ons drie en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Vriendelikheid (Kindness) Inleiding: Ons gaan vandag oor vriendelikheid gesels, maar dis nie eintlik die regte woord vir dit waaroor ek met julle wil praat nie. Die Engelse het ‘n woord “kindness” wat beskryf waarvan ek praat. Miskien is die woord ‘gaaf’ ‘n beter woord as…