#Sleutelgedagtes: Menseregtedag

Vandag word menseregtedag in Suid-Afrika gevier, maar wat is die betekenis van hierdie dag? Menseregte verwys na die “basiese regte en vryhede waarop alle mense geregtig is, wat dikwels geag word as sou dit die reg tot lewe en vryheid, vryheid van denke en uitdrukking en gelykheid voor die reg insluit.” Die Verenigde Nasies se…

#Sleutelgedagtes: Gadgets en Gizmos

Vandag wil ons julle breine bietjie prikkel en julle laat ‘voorraad-opname’ doen. Die vrae wat ons vandag wil vra is: Wat is in julle Jeugbediening-kas? HET julle ooit ‘n kas? Weet julle hoe belangrik so ‘n kas is?   As jy nie mooi vestaan nie: dit is die kas met al jou hulpbronne wat jy…

#Sleutelgedagtes: Kinders leer soos hulle leer

Hierdie is ‘n baie interessante onderwerp en beslis iets om oor na te dink wanneer dit kom by Sondagskool, Kinderkerk en Jeug. Ons wil tog graag hê dat ons kinders die maksimum moet leer tydens ‘n Sondagskool les of ‘n Jeugaand, maar maak ONS as leiers dit vir hulle moontlik? Elkeen van ons het ‘n…

#Sleutelgedagtes: Aanmelding van misdrywe teen kinders

Ons hoef seker vir niemand te vertel hoe ernstig misdrywe teen kinders is, hetsy dit seksuele molestering of mishandeling in watter vorm ookal is nie. Die effek van hierdie misdryf teen jou as kind, volg jou soos ‘n monster deur die res van jou lewe, tensy die Here jou self daarvan genees. Dis vreesaanjaend om…

#Sleutelgedagtes: Uit die boks jeugidees

As jy hierdie Blog post lees, dan neem ons aan dat jy met die jeug werk. Ons glo dat jy saam met ons sal stem, dat dit wondelik is, maar soms ook ‘n balanseertoertjie geword het. Om kinders te kry om Sondagskool of Jeug by te woon bly ‘n geweldige uitdaging, omdat dit soms voel…

#Sleutelgedagtes: Gebed is die Sleutel

Bid sonder ophou.  Paulus stel dit duidelik.  Gebed is so belangrik soos asemhaal.  Ons het al voorheen genoem dat gebed ons wenresep is, ons geheim.  Vandag wil ons graag bietjie uitbrei daaroor. Gebed oor temas Voordat ons elke kwartaal aanpak, word daar intens gebid oor wat op die Here se hart is vir daardie kwartaal. …

#Sleutelgedagtes: Vrywilligers

Gereelde lesers van die blog het dalk ‘n woordjie raakgelees wat oral verskyn by ons bedieningspunte.  Hierdie woordjie is “vrywilligers”.  Ons is geseënd by ons gemeente dat ons soveel hande het wat bereid is om te help op watter manier hulle ookal kan.  Vandag wil ons ‘n paar gedagtes deel rondom vrywilligers en hoe dit…